|
|
-Click green PLAY buttons-
-Song-title-
-Genre-
-Duration-
|
|
|
|
|
PLAYLIST
RATE SONG
Year: 2021, Song Duration: 3min 21 seconds, Bit Rate: 128 kb/s, Frequency: 44.10 kHz, stereo
Maritza (Brenda du Preez) op 20 Desember in Oos-Londen gebore.Sy wen haar eerste talentwedstryd op 10 jarige ouderdom!
In 1976 neem sy haar eerste kortspeler getiteld "VERLANGE" op. DiSy ontvang in 1976 die SPRINGBOK (MINI SARIE) toekenning as Suid-Afrika se BELOWENDSTE SANGERES . Sy het eers op basisse gesing naby Pretoria en dit het toe verander na 70 weke op die grens. Sy neem haar tweede langspeler, "KOEMADOE", in 1980 op. Die titellied word haar grootste treffer ooit. Sy het Koemadoe ook geskryf en gepubliseer onder jaar nooiens van Brenda du Preez Maritza word die eerste Afrikaanse sangeres wat vir 'n ARTES benoem word, vir haar langspeler "KOEMADOE.
Sy tree saam met Lance, Clive Bruce, Tommy Dell, Ken Mullan, Barbara Ray en verskeie ander kunstenaars op by Country Feeste voor gehore van tot 25 000 mense. Maritza neem 1983 die liedjie Mama's Hands op !Die liedjie haal die eerste plek op Radio Hoeveld se BIG TEN COUNTRY !Maritza se opvolg langspeler word vir 'n SCOTTY-toekenning benoem en het radiotreffers opgelewer soos "SEVEN LONELY DAYS" en "THE FRENCH SONG". Maritza tree op in verskeie TV programme o.a. Teletreffers, Afrikaanse treffers, Ge Sing, Sing Country, Keep it Country. vele Kers- en Oujaarsaandprogramme en sy het ook 2 Noot vir Noot opnames gedoen ". In 1989 nader wyle Albie Venter van Brigadiers
platemaatskappy Maritza en sy neem die langspeler "JY'S 'N STER" op.
Maritz's se grootste treffers sluit die volgende in:
Koemadoe, 'n Bietjie Meer Tyd, Stille Rivierstroom, Koemadoe, My Hart sing van Liefde, Jy's 'n ster vir my, Verlange. Maritza se mees onlangse CD vrystellings is "Country Sweetheart" "Blou van Onthou"en
"Country Favourites"
Maritza word drie keer as Country Sangeres van die jaar aangewys.
In 2019 word sy as kunstenaar van die jaar bekroon by die Melodie Toekennings.Sy en Clive Bruce ontvang ook Melodie toekenning as Country duet van die jaar!
Haar mees onlangse treffers is Crying Time, Before the Next Teardrop Falls, Happy Birthday my Darling, How Blue , What part of No en Blou van Onthou.
In 2019 ontvang sy SA Country Legende toekenning vir haar by draw in die Country gendre.
SA Legende Museum het haar ingehuldig as n SA Legende in 2020 vir haar bydrae in Afrikaanse ligte musiek en in Country.
In 2021 ontvang Maritza die lewens lange Melodie Legende toekenning. En Sangeres van die jaar. Daddy's Hands en haar duet met Clive Bruce bereik nr 1 posisie op SA Country Top 10.
After sale: Royalties go directly to CAPASSO.
|
▼ SHOW RIGHT-SIDE CART ▼
|