|
|
-Click green PLAY buttons-
-Song-title-
-Genre-
-Duration-
|
|
|
|
|
PLAYLIST
RATE SONG
Year: 2021, Song Duration: 2min 39 seconds, Bit Rate: 128 kb/s, Frequency: 44.10 kHz, stereo
Met dankbaarheid kan ek nou na 42 jaar my Koemadoe sirkel voltooi!
Hierdie is my storie en almal wat deel was van die Grensoorlog se storie! Koemadoe is geskryf gedurende n Baie moeilike tyd in ons land. Jong seuns was verplig om Weermag toe te gaan net na skool as 18/19 jariges. Hulle is geleer om te skiet en is gestuur Suidwes Afrika toe ver van hulle huise. Hulle het Suid Afrika die States genoem. Maritza het die Verlange van die troepe ervaar en het 70 weke grenstoere gedoen. Vir haar was dit die lekkerste om possakke uit te deel en dan het so Baie soldate vir haar gevra of die States nog bestaan. Die liedjie Koemadoe beskryf in die versies hoe mooi ons land Suid Afrika is. Elke provinsie word beskryf.
Haar nuwe weergawe gaan oor dat die son ondergaan en daai jong manne en dames families word nou oud saam met haar!
Sy wil net weer vir elkeen se sy gee om, want daar is Baie Oud Soldate wat nogsteeds die hartseer en nagmerries met hulle dra. Mooi Loop
Maritza
After sale: Royalties go directly to CAPASSO.
|
▼ SHOW RIGHT-SIDE CART ▼
|