|
|
-Click green PLAY buttons-
-Song-title-
-Genre-
-Duration-
|
|
|
|
|
PLAYLIST
RATE SONG
Lynn Visser, Track number 0, Year: 2024, Publisher / Label: BuyMusic Bemarking, Song Duration: 3min 45 seconds, Bit Rate: 192 kb/s, Frequency: 44.10 kHz, stereo
Hier is my nuwe enkelsnit "Ons Lewenslied" Dis vir my man geskryf en die helikopter klank in die liedjie is toe hy n paar jaar gelede in Darfur Sudan gewerk het en altyd met die UN helikopter gevlieg het. Nadat hy terug gekom het van Darfur af het hy begin siek word, totdat hy vandag albei sy bene verloor het weens amputasies.
Die liedjie handel ook oor die trauma wat ons moet deurgaan in ons lewe en daarom verteenwoordig die donderstorm klanke in die liedjie, die storms in ons lewens.
After sale: Royalties go directly to CAPASSO.
|
▼ SHOW RIGHT-SIDE CART ▼
|